Liedtexte
Roeben was die eersgeborene van iesraél, maar omdat hy die bed van sy vader ontwy het, is sy eersgeboorte reg aan die seuns van yosef gegee, en yehoedah moes as eersgeborene in die geslags register aangegee word, want hy was sterk onder sy broers, en uit hom het een 'n heerser geword.
in hebron het dawied 'n verbond gesluit met die oudstes van iesraél, voor die aangesig van yaauêh, en hulle het dawied as koning oor iesraél gesalf ooreenkomstig die woord van yaauêh deur die diens van shemuél.
loof yaauêh, roep sy naam aan, maak onder die volke sy dade bekend! sing psalms tot sy eer, praat van al sy wonders; beroem julle in sy afgesonderde naam; laat die hart van die wat yaauêh soek, bly wees; majesteit en grootheid is voor sy aangesig, sterkte en blydskap is in sy woonplek.
ek self het jou, dawied, geneem uit die wei vêld, agter die skape weg, om 'n heerser te wees oor my volk iesraél; en ek was met jou oral waar jy gegaan het, en het al jou vyande uitgeroei voor jou uit; en ek sal vir jou 'n naam maak soos die naam van die grootes wat op die aarde is.
wie is ek, yaauêh elohiem, en wat is my huis, dat u my tot hiertoe gebring het? en dit was nog klein in u oë, o elohiem, want u het oor die huis van u kneg gespreek tot in die verre toekoms, en u het na my gekyk asof ek 'n verheewe mens is, o yaauêh elohiem!
rig nou julle hart en julle siel daarop om yaauêh julle elohiem te soek, en maak julle gereed en bou die afgesonderde plek van yaauêh elohiem, dat julle die verbonds ark van yaauêh en die afgesonderde voorwerpe van elohiem in daardie huis kan inbring.
en jy, my seun shelomoh, ken die elohiem van jou vader en dien hom met 'n volkome hart en met 'n gewillige siel, want yaauêh deursoek al die harte; as jy hom soek, sal hy hom deur jou laat vind; maar as jy hom verlaat, sal hy jou vir altyd verstoot.
en nou, ons elohiem, ons loof u, en ons prys u roemryke naam. want wie is ek tog, en wat is my volk, dat ons in staat sou wees om sulke vrywillige gawes te skenk? want dit kom alles van u, en uit u hand het ons dit aan u gegee.
Musikstil
NO monotone speech, Jewish ambient, Uplifting, Warm, Medium tempo, Male Vocal, Bass, Acoustic Guitar